Ruimland is n unieke taal- en leesreeks vir Afrikaans hooftaal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook deurlopend met ander leerareas. Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep- en individuele take. Dit sluit ook nou aan by die die kind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimlnad-Preleespak vir Graad1 besttan uit: 47 dierkaarte met raaisels , rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerlees proses te fasiliteer; vyf afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; n werkboeke wat skryvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en en Pretlees leesboekies
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 4 in the Ruimwerk Series. See all Ruimwerk books here.
No one has written a review for 'Ruimland'
Why not be the first to share your opinion?