Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories , dramas, koerantberigte en prentverhale otwikkel lees- en visuele geletterdheid. Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die vakgrense heen en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 3 in the Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense Series. See all Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense books here.
No one has written a review for 'Lees Sonder Grense'
Why not be the first to share your opinion?