Hierdie reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir all sprekers met Afrikaans as hooftaal en bevat relevante tekste wat aansluit by die ervaringsveld van die leerder. Afrikaans on Taal sluit luister- en mondelinge aktiwiteite in, werk interaktief met stimulerende visuele tekste en laat die leerde die taal verken en taalbeginsels self ontdek. Dit bied die leerder die geleentheid om te lee hoe taalelemente funksioneer. n Wye verskeidenheid aktiwiteite help leerders om die tall aan te leer en toets nie bloot taalkennis nie. Vir die onderwyser is daar n breedvoerige ontleding en duidelik uiteensetting van die inhoud volgens aktiwiteite (luister, lees, skryf en praat) en taalteorie, asook volledige informasie betreffende die kernbeginsels van uitkomsbaseerde onderwys (UGO) en riglyne by die implementering van UGO.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 2 in the Afrikaans Ons Taal Series. See all Afrikaans Ons Taal books here.
No one has written a review for 'Afrikaans Ons Taal'
Why not be the first to share your opinion?