Met behulp van kleurfoto's en - verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurkenner die meer algemene skoenlapper - en motgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer. Kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe. Deel van die gewilde Eerste veldgids-reeks. Ander titels in die reeks sluit die volgende in: Natuurlewe; Spinnekoppe en skerpioene; Bome; Roofvoels; Algemene voels; Slange en ander reptiele; Insekte; Haaie, walvisse en dolfyne; Veldblomme; Soogdiere; en Visse.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 10 in the Sasol First Field Guide Series. See all Sasol First Field Guide books here.
No one has written a review for 'Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika'
Why not be the first to share your opinion?