Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek bied onder andere: ondersoeke en verrykings- en praktiese aktiwiteite vir elke kwartaal, summatiewe assesseringstake aan die einde van elke eenheid en 'Toets jouself'-hersieningsvrae na elke onderwerp om leerders te help om hulle kennis te konsolideer, 'Het jy geweet'-flitse met interessante brokkies inligting, asook Veiligheidsflitse wat leiding verskaf oor hoe om eksperimente veilig uit te voer, en 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
No one has written a review for 'Study and Master Natural Sciences Grade 7 CAPS Learner's Book Afrikaans Translation: Senior Phase'
Why not be the first to share your opinion?