Ruimland is n unieke taal en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes ir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leereas soos Lewensorientering en Wiskundige geletterdheid. Die reeks ontwikkel Kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot 12. n Hoistiese benadering tot taalonderrig word gevolg in die leerderboek, en hulle bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids word direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 1 in the First Language: Ruimland Series. See all First Language: Ruimland books here.
No one has written a review for 'Ruimland'
Why not be the first to share your opinion?