Die reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir almal met Afrikaans as huistaal. Luister- en mondeling aktiwiteit is ingesluit en daar word interaktief gewerk met stimulerende visuele tekste. Leerders verken die taal en ontdek self die taalbeginsels. Begrip woord bevorder deur aan leerders die geleentheid te bied om te leer hoe taalelement funksioneer en wat hulle beteken. 'n Wye verskeidenheid tekste uit die media en uit die werk van bekroonde skrywers is ingesluit. Riglyne vir deurlopende assessering word gegee in toetssteen, ? uiters waardevolle afdeling vir hersiening en vaslegging. Daar is ? nuttig opsomming van die talle teorie in Kortvat, wat as naslaanbron dien. Onderwysersgidse met volledige antwoorde sal eersdaags beskikbaar wees.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 1 in the MASKEW/FIRAOT Series. See all MASKEW/FIRAOT books here.
No one has written a review for 'Afrikaans Ons Taal Gr 11 & 12'
Why not be the first to share your opinion?