Die titel van hierdie leerdervriendelike reeks se presies wat dit is: Afrikaans kan vir die nie-huistaal leerder ook plesierig wees! Die aktuele moderne material is ontwikkel deur ervare skrywers en onderwyspraktisyns, en is deeglik getoets. Wat bied die reeks? -Sistematiese verduidelikings van taalstrukture. -n Groot verskeidenheid mediatekste en oefening. -Die ontwikkeling vanfunksionele taal sowel as kognitiewe vaardighede. -Modeltoets een vraestelle -Kommunikatiewe leersituasie. -n Uitkomsgebaseerde benadering.
Kids will love this hilarious fairy tale adventure packed with clever twists, familiar characters and page-turning fun.
The second book in a fabulous new magical, middle-grade series filled with adventure, wonder and wildness,
This is Book 1 in the Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag Series. See all Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag books here.
No one has written a review for 'Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag'
Why not be the first to share your opinion?